Sports galleries
-
GALLERY- Ligbron en Klerksdorp meet kragte in Noordvaal-rugbyreeks
Sports galleriesDie rugbyseisoen is in volle swang, en Ligbron Akademie vir Tegnologie het onlangs kragte gemeet teen Hoërskool Klerksdorp.
-
GALERY: EHS-rugbyaksie kook oor by Noordvaal bowl
Sports galleriesEHS-spanne wys hul staal tydens aksiebelaaide wedstryde en gemengde uitslae by Noordvaal Bowl.
-
GALERY – Ermelo stoeiers palm medaljes in
Sports galleriesDie jong stoeiers het hul alles gegee tydens die Amersfoort Stoei-ope wat die afgelope naweek aangebied is.
-
GALERY: Laerskool JJ van der Merwe bied Hoëveldsportnaweek aan
Sports galleriesJJ van der Merwe speel gasheer vir 'n naweek van rugby- en netbalkragmetings.
-
GALERY – Laerskool JJ lewer kookwater kaalvoetrugby op
Sports galleriesLaerskool JJ van der Merwe se rugbyspanne het teen laerskole Concordia en CR swart te staan gekom en skoonskip gemaak.
-
GALERY – Liggies en Piet Retief meet kragte in proefwedstryde
Sports galleriesBeide skole het kookwater rugby opgelewer, ondanks die feit dat dit slegs proefwedstryde was.
-
GALERY – Atlete la’t waai by TWK Assegaai 3-in-1
Sports galleriesDie marathonatlete het uitstekend presteer, met 478 deelnemers wat hul onderskeie wedloopafstande suksesvol voltooi het.
-
GALERY – EHS bied aksiebelaaide interhuisbyeenkoms aan
Sports galleriesLiané Cilliers is as die junior victrix ludorum en FJ Lötz as die junior victor ludorum aangewys, en Marlioné Erasmus…
-
GALERY – Ligbron se Dup-Dag lewer uitstekende atletiek op
Sports galleriesDie Dup-Dag is 'n jaarlikse vriendskaplike atletiekbyeenkoms wat in Januarie deur Hoërskool Ligbron aangebied word. Die geleentheid is vernoem na…
-
GALERY – JJ se atlete skitter by interhuisbyeenkoms
Sports galleriesDie geleentheid was propvol opwinding, en die atlete het met trots hul talente op die atletiekbaan en -veld ten toon…
-
GALERY – Ligbron onnies gaan van bordkryt na bokskryt
Sports galleriesDie onderwysers het vrywillig ingestem om deel te neem, en hulle voorbereiding was indrukwekkend
-
GALLERY – Relive the excitement of the Toyota GR Ermelo Rally
Sports galleriesErmelo transformed into a bustling rally hub as enthusiasts and competitors from across the country took part in the Toyota…











