Schools
-
TYT donates uniforms at Phumula Primary
NewsThis is part of the organisation's winter programme where they tutor learners.
-
Ligbron se 0/15’s mik na hokkiekroon
NewsVier van Ligbron Akademie vir Tegnologie se hokkiespanne het die afgelope naweek in Nelspruit aan die Mpumalanga-uitspeelwedstryde deelgeneem
-
JJ 0/9 is provinsiale kampioen
NewsJJ het as die wenners uit die stryd getree met 'n eindtelling van 24-22.
-
Dis tyd vir saamkuier
NewsDie matriekgroep van 1977 van Ligbron Akademie vir Tegnologie beplan ’n 40-jaar reünie
-
Vier EHS-hokkiespanne deur na Mpumalanga half -en eindstryde
NewsEHS-dogters se A-hokkiespanne het in die Laeveld aan die Mpumalanga-kwarteindronde deelgeneem het. Vier uit die vyf spanne wat deelgeneem het,…
-
Margha en haar perd palm vier eerste plekke in
NewsMargha Greyling (gr. 8) van Hoërskool Ermelo en haar perd Lorelock Legolas het vier eerste plekke ingepalm.
-
MLA is kleinskole-kampioen
NewsMorgenzon Landbou Akademie (MLA) se eerste netbalspan is Kleinskole-kampioen.
-
Mienke praat weg oop na SA’s
NewsMienke Cloete van Laerskool JJ van der Merwe het derde geëindig in die Mpumalanga-ronde van die ATKV- redenaarskompetisie en deurgedring…
-
Provinsiale kroon in sig vir Ligbron rugby
NewsLigbron het as oorwinnaars uit die stryd getree met ’n telling van 28-21.
-
-
Ligbron netbalspan eerste in Gert Sibande
NewsMet die prestasie het hulle eerste in Gert Sibande geëindig en dring deur na die Kay Motsepe Play-Offs.
-











