Schools
-
Leer die Errie-leiers ken
NewsDie Hoëvelder het by die twee gaan aanklop om hulle van naderby te leer ken en uit te vind wat…
-
Erries se 0/14’s presteer in distrikskrieketliga
NewsErmelo en Secunda sal weer teen mekaar in die Gert Sibande-eindstryd kragte meet.
-
Ligbron krieketspanne slaan wennoot
NewsStefan Horn het die Oosies se boulers gekasty en 74 prag-lopies aangeteken.
-
Ligbron krieketspanne op dreef
NewsUpdateRuben Herbst (0/15A) het 5 paaltjies (insluitende ’n driekuns) in 5 boulbeurte ingeoes terwyl hy slegs 15 lopies afgestaan het.
-
Erries het nuwe leiers vir volgende jaar
NewsDie leiers is verlede week op demokratiese wyse deur die Erries gekies
-
-
Bloubloedspanne tweemaal trots
NewsLigbron spog vir die derde agtereenvolgende jaar met vyf Mpumalanga-rugbykampioenspanne.
-
0/16A-Liggies deel hokkietrofee
NewsAl die spanne moes twee wedstryde op een dag speel, wat groot eise aan die spelers en afrigters gestel het.
-
Liggie-rugby blink uit
NewsNathan Vienings en Ryan Alves van Ligbron Akademie vir Tegnologie, het tydens die skoolvakansie aan die SA Bokkieweek deelgeneem as…
-
Go-getter students to host career expo at Ligbron
NewsOne of the aims of the expo is to help current as well as former pupils to become better performing…
-
Driekuns vir JJ se eerste netbalspan
NewsJJ-eerstes mpumalanga kampioene vir derde agtereenvolgende jaar, die 0/11's eindig derde.
-
Errie – 0/14B’s is Puma-kampioen
NewsDie Erries se 0/14B-span is die Puma-kampioen nadat hulle HTS Witbank 28-20 in die eindstryd geklop het.











