MunicipalNews

Dienslewering ‘n aanhoudende probleem met geen oplossings

Tydens ons besoek aan die kragbokse het ons by die Fouriestraat en Jan van Riebeeckstraat-kruising ‘n lamppaal opgemerk wat omgeval het en met oop drade op die sypaadjie lê.

Elektriese probleme op Ermelo bly ’n probleem en inwoners het verlede week op sosiale media gekla oor krag wat al vir ‘n geruime tyd af.

Na verdere navrae by die oproepsentrum is net gesê dat daar geen voertuie beskikbaar is om aan die probleem te werk nie.

Een van die inwoners, me. Larissa Steenkamp, het aan die Hoëvelder vertel dat hulle krag gereeld afgaan.

“Die wind kan net te erg waai of die weer te swaar raak, dan sit ons sonder krag,” het me. Steenkamp gesê.

Volgens haar word hul dan vir ure sonder krag gelaat.

Lees ook:  Ian Campbell maak ’n verskil in Skaaprus-gemeenskap

Lees die volledige artikel in die Hoëvelder.

 

edf
edf
edf

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button