AP Kerk hou Geloftefeesdiens
‘n Geloftefees vind vanjaar op 16 Desember by die AP Kerk, hoek van Pionierstraat en Riefonteiweg, plaas.
Die verrigtinge begin om 7.30vm met koffie en beskuit. Prof Danny Nel sal die preek waarneem en Dr Gerrit Meijer van die
Gereformeerde kerk die gelofte.
Daarna volg saamkuier met eetgoed en samesang.
Skakel Ria Bouwer by 072-599-8709.