Boeredans by skool

DIE Witwatersrandtak van die Boeremusiekgilde hou ‘n dans op 31 Januarie vanaf 5nm.

Dit vind plaas by Hoƫrskool Birchleigh. Bring jou eie verversings.

Skakel Kobus Beukes by 072-292-5461.

Back to top button