Bybelskool by NG Kerk
DS Nico van der Walt sa die boek Romeine in Februarie by Birchleigh Bybelskool behandel.
Die lesings vind plaas by die NG Gemeente Birchleigh op 5, 12, 19 en 26 Februarie van 7nm tot 8.30nm.
Daar is veilige parkering en toegang is gratis. Almal is welkom.
Skakel Hemie de Lange by 083-236-7138.