Bybelskool praat oor die Heilsleer

DS Nico van der Walt besoek Birchleigh Bybelskool op 4, 11 en 18 Februarie.

Die onderwerp is die Heilsleer. Dit gaan oor die roeping, wedergeboorte, bekering en heiligmaking.

Dit skool vind plaas by die NG Gemeente Birchleigh van 7nm tot 8.30nm.

Skakel Hemie de Lange by 083-236-7138 vir meer inligting.

Back to top button