Bybelskool praat oor ‘opstanding’

DR Adrio König sal op 16 April die Birchleigh Bybelskool besoek en oor opstanding gesels.

Dit vind plaas by die NG Gemeente Bircheigh van 7nm tot 8.30nm.

Skakel Hemie de Lange by 083-236-7138.

Back to top button