Daders van die Woord begin weer

Daders van die Woord Opleidingsentrum open weer op 9 Februarie.

Almal is welkom. Die eerstejaarsklas vind plaas op Maandae vanaf 7nm tot 9nm.

Skakel Melanie Brits by 011-393-6600 of 082-764-6191 vir meer inligting.

Back to top button