Diamant4 Boeremusiekfees
DIE Diamant4 Boeremusiekfees vind plaas op 10 September by die Diamant4 Landgoed in Muldersdrift.
Die fees skop om 10vm af en toegang is R65 ‘n persoon. Eie verversings is welkom.
Skakel Theo van Wyk by 083-645-3931.