Die GROOT Jukebox Roadshow
Rock ‘n Pop konsert waar 9 kunstenaars, soos Die heuwels Fantasties, Ricus Nel, ADAM, Klopjag, Die Dames van Mwah, Glaskas, die skreeusnaakse Jonathan karakter van Radio Raps, Liza Bronner, Kurt Darren en Pieter Koen te sien sal wees.
Onthou, hierdie groot konsert is eksklusief en is slegs te sien op 20 en 21 Junie by Emperors Palace. Hierdie Afrikaanse produksie val saam met die bekendstelling van die nuwe en verbeterde Theatre of Marcellus.
Plek: New Theatre of Marcellus, Emperors Palace
Datum: 20 and 21 Junie
Deure: 6.45pm
Begin: 7.30nm
Prys: Van R150 ‘n persoon