Genealogie: leer om dokumente te liaseer

DIE Vriende van Kemptonpark Biblioteke se genealogie-groep kom op 23 Julie om 12nm by Birchleigh-Noord Biblioteek byeen.

Ludwig Döhne sal oor die liasering van dokumente (papier en elektronies) praat.

Bring pen, papier en ‘n rekenaar. Die koste is R15.

Back to top button