Genealogie-werkswinkel
Vriende van die Kempton Park Biblioteke bied Saterdag, 3 Mei van 9vm tot 12:30nm ‘n genealogie-werkswinkel by Birchleigh-Noord Biblioteek aan.
Koste is R50 pp. Die bibioteek is by Coen Scholtz Sentrum, Mooifonteinweg, Birchleigh-Noord.
Kom leer om jou familiestamboom op te stel.