Gilde hou Valentynsdans

‘n Valentynsdans word op 14 Februarie deur die Boeremusiekgilde se Witwatersrandtak aangebied.

Dit vind plaas vanaf 5nm in die kerksaal van die NG Gemeente Bonaeropark, 32 Malpensaweg.

Eie verversings is welkom.

Skakel Kobus Beukes by 072-292-5461.

Back to top button