Lofsanger tree by Kaleideo op

DIE bekende Afrikaanse lof- en aanbiddingsanger, Retief Burger, tree Saterdag, 21 November, om 7nm by Kaleideo-kerk op.

Kaartjies kan by Kaleideo gekoop word teen R50 ‘n persoon.

Skakel die kerkkantoor by 011-391-2621.

Back to top button