Mark by Goodies for Gardens

Daar sal ‘n markdag by Goodies for Gardens in Vleistraat, Glen Marais, wees op 4 Mei.

Daar sal lekker speelplek vir die kinders wees.

Belangstellendes kan vir Magda by 073- 704 -3673 skakel.

Back to top button