Neem deel aan kerk se jaarlikse gholfdag
DIE NG Gemeente Bonaeropark bied op 8 September sy jaarlikse fondsinsamelings-gholfdag by Royal Oak Gholfklub in Brakpan aan.
Die koste is R1 200 vir ‘n vierbal (R300 ‘n persoon), wat ‘n ete insluit.
Die koste om ‘n putjie te borg is R1 000. Groot pryse kan gewen word.
Vir meer inligting, skakel die kerkkantoor by 011 973 4916.