Oos-Rand Akademie hou karnaval

OOS-RAND Akademie hou op Saterdag, 31 Oktober, ‘n karnaval by die skool in Maplestraat 72 in Pomona.

Die karnaval sluit in ’n kunsmark, liplekker kos, waterkaskenades, ’n motorfietsuitstalling en vele meer.

Vir meer inligting, skakel Oos-Rand Akademie by 011-396-3316/7.

Back to top button