Praatjie vir vroue by kerk

Alle vroue word uitgenooi om te kom luister na Lynette Beer, ‘n lewensverrykingspesialis, wat op 21 November in Birchleigh praat.

Die funksie duur van 10vm tot 12nm in die kerksaal van die NG Gemeente Birchleigh.

‘n Vrywillige donasie van R20 word gevra. Om te bespreek, skakel die kerkkantoor by011-391-2498.

Back to top button