Prof Boshoff by Birchleigh Bybelskool
PROF Willem Boshoff sal op 28 Mei en 4 Junie Birchleigh Bybelskool besoek en die boek Jona bespreek.
Dit vind plaas by die NG Gemeente Birchleigh van 7nm tot 8.30nm.
Daar is veilige parkering en toegang is gratis. Almal is welkom. Skakel Hemie de Lange by 083-236-7138.