Amanda Strydom tree by Kairos-teater op

Amanda Strydom tree op 28 November om 7.30nm as by die Kairos-teater op.

Opkomende ster, Suzzi Strydom, sal ook op die verhoog wees.

Die teater is by die NG Gemeente Hoogland in De Wiekusweg.

Kaartjies kos R100 tot R120 ‘n persoon en kinders en studente kan vir R50 op die gallery sit.

Bespreek by Petro by 072-441-6451.

Back to top button