The Flooze tree in stadsaal op

SORINA Erasmus, beter bekend as The Flooze, tree op 3 September in Kemptonpark Stadsaal op.

Die konsert word deur die NG Gemeente Kempton Krag aangebied en begin om 5.30nm vir 6nm. Kaartjies kos R100 elk.

Daar is ook optredes deur verskeie kore en verversings sal te koop wees.

Om te bespreek, skakel Tina by 082-359-5608, Elize by 071-676-6848 of Magda by 073-150-1826.

Back to top button