Vriende hou oggendtee met skrywer

Die Vriende van die Kempton Park Biblioteke hou ‘n oggendtee op 11 Junie om 9.30vm by Wynand Marais Gemeenskapsentrum.

Die skrywer Sophia Kapp is die gasspreker.Kaartjies kos R50 en kan gekoop word by Birchleigh en Birchleigh-Noord biblioteke.

Skakel Cora by 011-999-4124.

Back to top button