Willie Joubert kom hier sing
DIE bekende Willie Joubert tree op 23 Julie om 7nm by die NG Kerk Mooifontein op.
Kaartjies kos R100 elk en is beskikbaar by Erika Burger by 071-247-3752, Karin van den Heever by 084-556-2058 of die kerkkantoor (Maraboestraat 17) by 011-976 5302.
Etes sal die aand te koop wees.