Local newsNews

Ouers skenk trofee na kind se tragiese dood

Sy was saam met haar ouma en oupa op pad huis toe na 'n vakansie toe die ongeluk gebeur het

DANIELLE Olivier (12) van Oos-Rand Akademie (ORA) in Pomona het verlede jaar by die skool se meriete-aand die Yoné Nienaber-kultuurtrofee vir redenaars ontvang.

Die trofee is ter nagedagtenis aan Yoné se dood deur haar ouers geskenk sodat die leerders en personeel haar altyd sal onthou.

Yoné was laasjaar ‘n graad 7 leerder toe sy in Julie oorlede in ‘n tragiese motorongeluk op die N2 naby Hibberdine dood is.

Sy was saam met haar ouma en oupa op pad huis toe na ‘n vakansie.

Lees ook:

Oos-Rand Akademie learner killed in horror accident

Yoné Nienaber (13), who died in a three-vehicle horror accident on July 15.
Yoné Nienaber (13), who died in a three-vehicle horror accident on July 15.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button