Laerskool Bredell ondersteun elke jaar die Oos-Randse Werkplek met Loslitdag en vanjaar was dit weer so. Die leerlinge het almal hul plakkers gekoop. Voor: Chrizelle Smit, Hannah de Beer, Lillian Osmond, Charmain Ashleigh, Shelby van Zyl en Gabriella Crayton. Agter: Annazel Kruger, Caylin Vermaak, Carla Botes, Leana Ferreira, Mariska Steyn, Claydean van Wyk, René Kasselman, Bruzaan Goosen, Melissa Labuschagne en Marizel Botha.
Laerskool Bredell ondersteun elke jaar die Oos-Randse Werkplek met Loslitdag en vanjaar was dit weer so. Die leerlinge het almal hul plakkers gekoop. Voor: Tommy Cook, Michael Jacobs, De Wet Janse van Rensburg, Channing Andrews, Aiden Wolmarans, Cois Haryzenberg, Chandrico Roberts, Dylan van der Merwe, Dean du Plessis en Andru Stols. Agter: Ryno Niehaus, William Pretorius, Quintis Kirstein, Casper Matthee, Whilko Kotze, Andrew Benningfield, JP Fase, Nathan Bottom, Arno du Toit, Chris van der Walt, Devin Henwood, Boeta du Plessis en Luandré Jacobs.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!