Local newsNews

Gaan maak ‘n draai by kerk se padkafee

Dis net die regte plek as jy nie wil kos maak nie

Dis Vrydagaand en nie lus om kos te maak nie?

Besoek gerys die Volle Evangelie Kerk in Glenavonstraat, Aston Manor, se padkafee van 3nm tot 6nm op 31 Januarie.

Kerrie-en-rys, hamburger en chips, pannekoek, bunny chows, nagereg en koeldrank sal te koop wees.

Skakel past Willem Pretorius by 076 962 4777.

Also follow us on:

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button