NewsSchools

Drie Kempies spog met agt A’s elk

Die groep het altesaam 168 onderskeidings verwerf.

Drie 2019 matriekleerders van Hoërskool Kempton Park deel die toppres-teerder-posisie by die skool met agt onderskeidings elk.

Die 221 leerders wat die eksamen afgelê het, het altesaam 168 onderskeidings verwerf met ‘n slaagsyfer van 97.7%. Van hulle het 83.8% universiteitsvrystelling verwerf.

Agt onderskeidings:
Kyla Meyer: Afrikaans, Engels, fisiese wetenskappe, geografie, ingenieursgrafika en -ontwerp, lewensoriëntering, Alpha wiskunde, wiskunde.
Liandré Robberts: Afrikaans, Engels, fisiese wetenskappe, geografie, lewensoriëntering, lewenswetenskappe, toerisme, Alpha wiskunde.
Chané van Niekerk: Afrikaans, Engels, fisiese wetenskappe, lewensoriëntering, lewenswetenskappe, rekeningkunde, Alpha wiskunde, wiskunde.

Liandré Robberts – agt onderskeidings.

 

Chané van Niekerk – agt onderskeidings.

Vyf onderskeidings:
Ruan Potgieter: Afrikaans, Engels, fisiese wetenskappe, inligtingstegnologie, lewensoriëntering.
Christie Swanepoel: Afrikaans, Engels, lewensoriëntering, lewenswetenskappe, rekenaartoepassingstegnologie.
Imogen van der Watt: Engels, inligtingstegnologie, rekenaartoepassingstegnologie, toerisme, wiskundige geletterdheid.
Tamaryn Viljoen: Afrikaans, Engels, fisiese wetenskappe, lewensoriëntering, lewenswetenskappe.

Ruan Potgieter – vyf onderskeidings.

 

Christie Swanepoel – vyf onderskeidings.

 

Imogen van der Watt – vyf onderskeidings.

 

Tamaryn Viljoen – vyf onderskeidings.

Vier onderskeidings:
Viki Maré: Engels, lewensoriëntering, toerisme, wiskundige geletterdheid.
Wiehann Mienie: Afrikaans, Engels, lewensoriëntering, rekenaartoepassingstegnologie.
Lareché Nelson: Afrikaans, Engels, besigheidstudies, lewensoriëntering.
Chanté Venter: Afrikaans, Engels, lewensoriëntering, rekenaartoepassingstegnologie.
Caylia Wolmarans: Engels, geskiedenis, lewensoriëntering, wiskundige geletterdheid.

Vikie Maré – vier onderskeidings.

 

Wiehann Mienie – vier onderskeidings.

 

Lareché Nelson – vier onderskeidings.

 

 

Chanté Venter – vier onderskeidings.

 

Caylia Wolmarans – vier onderskeidings.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button