Hoërskool Jeugland spog vanjaar nie net met Kempton Park se beste 2019 matriekleerder nie, maar ook met die top rekeningkunde-kandidaat in Gauteng.
Maryna Coetzer het nege onderskeidings verwerf (Afrikaans, Engels, wiskunde, Alpha wiskunde, lewensoriëntering, inligtingstegnologie, lewenswetenskappe, fisiese wetenskappe, musiek).
Ulrika Smith, met ’n vakgemiddeld van 100%, is die beste rekeningkunde-kandidaat in die provinsie.
Die Jeugies se 188 matrieks het 168 onderskeidings verwerf, ’n slaagsyfer van 97% behaal en 75% het universiteitstoelating gekry.
Agt onderskeidings:
Alexandra van Breeman (Afrikaans, Engels, wiskunde, lewensoriëntering, rekeningkunde, rekenaartoepassingstegnologie, lewenswetenskappe, fisiese wetenskappe).
Ulrika Smith (Afrikaans, Engels, wiskunde, Alpha wiskunde, lewensoriëntering, rekeningkunde, ekonomie, fisiese wetenskappe).


Ses onderskeidings:
Jana Dreyer (Afrikaans, Engels, wiskunde, lewensoriëntering, geografie, geskiedenis).

Vyf onderskeidings:
Mabel Muller (Afrikaans, Engels, lewensoriëntering, geskiedenis, musiek).
Ilana Marx (Afrikaans, Engels, lewensoriëntering, rekenaartoepassingstegnologie, geografie).
Yolandi van der Merwe (Engels, lewensoriëntering, rekenaartoepassingstegnologie, geskiedenis, inligtingstegnologie).
Nadia Fourie (Engels, Alpha wiskunde, lewensoriëntering, rekeningkunde, ekonomie).
Dominique van der Merwe (Afrikaans, Engels, wiskunde, lewensoriëntering, geskiedenis).





Vier onderskeidings:
Leigh-Ann Cawood (Afrikaans,Engels, lewensoriëntering, geskiedenis).
Joanné Opperman (Afrikaans, Engels, lewensoriëntering, visuele kuns).
Nadia Botha (Afrikaans, Engels, lewensoriëntering, lewenswetenskappe).
Mignonne Wessels (Engels, lewensoriëntering, geskiedenis, lewenswetenskappe).
Melissa Thyssen (Engels, lewensoriëntering, rekeningkunde, gasvryheidstudies).
Marizé Language (Engels, lewensoriëntering, ontwerp, visuele kuns).
René Retief (Afrikaans, Engels, lewensoriëntering, visuele kuns.
Charlé van den Berg (Engels, lewensoriëntering, rekeningkunde, geskiedenis).
Angelique van der Westhuizen (Engels, lewensoriëntering, geskiedenis, toerisme).rekenaartoepassingstegnologie, geskiedenis, inligtingstegnologie).









