Die toneelstuk Dubbel het die finale rondte van die Op die Planke se elektroniese toneelkompetisie in die afdeling vir mini-toneel gewen.
Die stuk is deur ChaunD du Plessis, ‘n Graad 11-leerling aan Hoërskool Kempton Park, geskryf en geregisseur.
LEES OOK:
Kempies kraai kultuurkoning ten spyte van Covid-19

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




