Local newsNewsSchools

Laerskool Impala hoofleiers bid vir skole by Kaleideo

'n Video-opname is gemaak om bewusmaking te skep vir die gemeenskap om skole in hulle gebede te hou gedurende hierdie moeilike tyd.

Laerskool Impala se hoofseun Guillaume Botha en hoofdogter Almiché Paul het op 2 Februarie by Kaleideo Gemeente saam met ander skole in die gemeenskap gaan kuier.

‘n Video-opname is gemaak om bewusmaking te skep vir die gemeenskap om skole in hulle gebede te hou gedurende hierdie moeilike tyd.

LEES OOK: Ward 15 virtual meeting called for February 16

Impies is opgewonde om later die video met Kempton Park te deel en sodoende betrokkenheid te bevorder by die inisiatief #BidVirSkole.

Also follow us on:

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button