Local newsNewsSchools
Nuwe personeel verwelkom
Met die nuwe skooljaar wat aangebreek het, verwelkom Hoërskool Jeugland ook ’n klomp nuwe personeel.
Met die nuwe skooljaar wat aangebreek het, verwelkom Horskool Jeugland ook ’n klomp nuwe personeel.
Twee oud-Jeugland personeellede is ook terug verwelkom, Sophia Smit en Thea Venter.
Also follow us on:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



