Local newsNewsSchools
Kempies skuts maak SA-span
Agter is Devlin Allan, Zanru Kruger, Ruan Deysel, Ruan van Niekerk en Dirk van der Merwe. Voor is Bianka Nel, Keanu Strydom, André van der Riet en Nadia Nel. Inlas CJ Vermaak.
Hoërskool Kempton Park skuts is vir die SA-span gekies en sal van 2 tot 6 Oktober aan die SA Kampioenskappe vir Luggeweerskiet deelneem.
ALSO READ: Kempies hokkiespanne skitter
Agter is Devlin Allan, Zanru Kruger, Ruan Deysel, Ruan van Niekerk en Dirk van der Merwe. Voor is Bianka Nel, Keanu Strydom, André van der Riet en Nadia Nel. Inlas CJ Vermaak.
Also follow us on:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!