NewsSchools

Kempies Engels departement presteer

Die Engels Departement van Hoërskool Kempton Park het in 2022 uitsonderlike uitslae behaal.

Die Engels Departement van Hoërskool Kempton Park het in 2022 uitsonderlike uitslae behaal.

LEES ASOOK: 198 onderskeidings vir Hoërskool Kempton Park

Hul is nie net die Topskool in die Ekurhuleni-Noord distrik nie, maar met ‘n gemiddeld van 72,75% is hul ook onder die Top 20 Engelse Departemente landswyd.

Heir is Me Heidi Harmse, Rae Brodie, Debbie Doman en Bettie Viviers.

Also follow us on:

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button