NewsSchools

49 atlete neem deel in atletiekbyeenkoms

Impies spog met 49 atlete wat aan die Groter Kempton Park Atletiekbyeenkoms op Woensdag, 15 Februarie deelgeneem het.

Impies spog met 49 atlete wat aan die Groter Kempton Park Atletiekbyeenkoms op Woensdag, 15 Februarie deelgeneem het.

LEES ASOOK: Jeugland scoops ten medals at athletics competition

Ivanke Hanekom het ‘n nuwe byeenkoms rekord opgestel in die gewigstoot vir dogters O/12 met ‘n spog afstand van 10.66m.

Zian de Klerk het ook die byeenkoms rekord in die 80m vir dogters O/7 geewenaar met ‘n blitsige tyd van 13.03 sekondes.

Also follow us on:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Check Also
Close
Back to top button