NewsSchools

Akademiese top 10 word aangekondig

Hoërskool Kempton Park het onlangs hul akademiese top 10 leerders vir Graad Nege tot Graad 11 in die 2022 eindeksamen bekend gemaak.

Hoërskool Kempton Park het onlangs hul akademiese top 10 leerders vir Graad Nege tot Graad 11 in die 2022 eindeksamen bekend gemaak.

LEES ASOOK: 49 atlete neem deel in atletiekbyeenkoms

Graad 10: Voor is Kaylee du Plessis met 83.9%, Tessa Visser met 84.1%, Zanré Nel met 85.3% en Larissa-Anne Vorster met 85.4%. Agter: Caelee Lodge met 83.9%, Hebrentia Coetzee met 86.9%, Ruben Turketti met 85.7%, Joshua Meyer met 85% en Zoë Meyer met 84.1%. Inlas: Ruan van Niekerk met 90.3%.

Also follow us on:

   

 

Back to top button