News
1983 Hoërskool Kempton Park matrieks beplan reünie
Die groep wil graag soveel as moontlik van hul mede matrikulante van 1983 opspoor.
Die matriek klas van 1983 gaan die jaar hul 40-jaar reünie hou.
ALSO READ: Hoërskool Jeugland spog met ‘n Top 10 onderwyseres
Die groep wil graag soveel as moontlik van hulle mede matrikulante van 1983 opspoor.
As jy een is of weet van ‘n persoon wat in 1983 gematrikuleer het, kontak Korrie Broos op 082 570 7524.
Also follow us on:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




