Schools

Kempies krieketspelers gekies

‘n Aantal krieketspelers van Hoërskool Kempton Park is gekies om Easterns Krieket te verteenwoordig tydens die nasionale- en streekskrieketweke gedurende Desember 2022.

‘n Aantal krieketspelers van Hoërskool Kempton Park is gekies om Easterns tydens die nasionale- en streekskrieketweke gedurende Desember te verteenwoordig.

ALSO READ: Kempies skuts maak SA-span

• Juandré Byleveld is gekies vir die o19 nasionale krieketweek

• Keagan Lewis is gekies vir die o16 nasional krieketweek

• JJ Havenga is gekies vir die o17 nasionale krieketweek

• Wian Pieters is gekies vir die o15 streekweek

• Marko Richter is gekies vir die o15 streekweek

• Hanré van Deventer is gekies vir die o15 streekweek

• Kristian du Plessis is gekies vir die o15 streekweek

Also follow us on:

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button