Schools

Laerskool Impala dans verhoë aan die brand

Na baie harde werk en pligsgetroue oefening het hierdie seisoen op ‘n hoogtepunt geëindig.

Laerskool Impala se twee revuegroepe, Loadshedding en Steampunk, het gesorg vir asemrowende vermaak gedurende die afgelope revuekompetisie.

ALSO READ: Laerskool Impala hoofleiers bid vir skole by Kaleideo

Na baie harde werk en pligsgetroue oefening het hierdie seisoen op ‘n hoogtepunt geëindig.

Laerskool Impala se junior revuegroep, Loadshedding, was as wenners aangewys tydens die Nova Arté Uitvoerende Kunste se kompetisie in Kempton Park. Hulle is ook as itemwenners tydens die geleentheid aangewys. Hulle neem ook deel aan SACOPA en verower ‘n tweede plek in hierdie kompetisie.

Also follow us on:

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button