Schools
Netbalspanne neem deel aan Hoops Challenge
Impies se o12A-span het vyfde in die o13-toernooi geëindig en die o13A-span het 'n uitstekende derde plek behaal.
Gedurende die skoolvakansie het Laerskool Impala se o12 en o13A-netbalspanne aan die o13 SASN Hoops Challenge deelgeneem.
LEES ASSOK: Laerskool Impala learners excel at public speaking event
Impies se o12A-span het vyfde in die o13-toernooi geëindig en die o13A-span het ‘n uitstekende derde plek behaal.

o13A-span voor: Chrizelda Smuts, Nadia Ralph, Tiané Bezudenhoudt, Milla Venter, Anna-Mart Viljoen, Nika van Rooyen, Leana Nagel, Leanri van As en Chanaix Schutte (afrigter).
Also follow us on:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




