Schools
Laerskool Impala ondersteun Cansa
Op Vrydag, 4 November, het al die Impie-onderwysers hul eie ontwerpte CANSA hemde gedra en ‘n banier met foto’s gemaak - alles ter ondersteuning van geliefdes wat deur kanker geraak is.
Laerskool Impala ondersteun Cansa se bewusmakingsveldtogte. In die skool se eie geledere het geliefde onderwysers al die oorlog verloor en ‘n groot gaping gelaat, party veg nog en ander het klaar gewen.
ALSO READ: Laerskool Impala dans verhoë aan die brand
Op 4 November het al die Impie-onderwysers hul eie ontwerpte Cansa hemde gedra en ‘n banier met foto’s gemaak – alles ter ondersteuning van geliefdes wat deur kanker geraak is.
Laerskool Impala voel dankbaar om met hierdie klein huldeblyk hul ondersteuning aan Cansa te bied.
Also follow us on:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




