Schools

Groot prestasie vir Duan

Hoërskool Jeugland se 2022 hoofseun en dux leerder, Duan Ruthenberg, het gedurende die November eksamen onder die top 10.

Hoërskool Jeugland se 2022 hoofseun en Dux leerder, Duan Ruthenberg het gedurende die November eksamen onder die top 10 leerders in Suid-Afrika in Alpha wiskunde geeïndig.

LEES ASOOK: Jeugland leerder neem deel aan internasionale ballet kompetisie

Alpha wiskunde (voorheen bekend as Addisionele Wiskunde HG) is ’n buite-kurrikulêre vak wat aangebied word aan leerders met ’n besondere belangstelling in wiskunde.

Alpha wiskunde verklein die sprong tussen skoolwiskunde en universiteitswiskunde. Duan Ruthenberg spog met 97% vir dié vak.

Also follow us on:

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button