Schools

Koorgroep deur na SA’s

Hulle is ook die enigste koorgroep wat Gauteng verteenwoordig in die Prestige Afdeling.

Die Laerskool Van Riebeeckpark Primary koorgroep is een van vyf skole wat na die SA Skole Koorkompetisie deurgedring het.

LEES ASOOK: Milan het presteer by redenaarskompetisie

Hulle is ook die enigste koorgroep wat Gauteng in die prestige afdeling verteenwoordig.

Also follow us on:

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button