Editor's choiceLettersOpinion

Casa Caritas bedank die gemeenskap

Baie dankie ook aan EXPRESS vir jul ondersteuning

ADRI KRUGER van Casa Caritas skryf:

Dit is met groot dank en waardering dat Casa Caritas vandag kan terugkyk na 2015 en namens die bestuursraad en al ons inwoners die gemeenskap, skole, kerke en besighede bedank vir hul gereelde ondersteuning gedurende die afgelope jaar.

Lees ook:

Impies skenk rolstoel aan Casa Caritas

R100 000 donated to Casa Caritas for Mandela Day

Kerk gee geskenke aan Casa Caritas

Met die ondersteuning maak dit, dit moontlik vir Casa Caritas om sonder enige subsidie of bystand van die staat vir ons 50 inwoners hoë gehalte sorg te bied. Sonder die gemeenskap se ondersteuning sal dit verseker baie moeilik wees om die deure van Casa Caritas oop te hou.

Baie dankie ook aan EXPRESS vir jul ondersteuning deur gereelde blootstelling van ons tehuis en funksies gedurende die jaar.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button