LettersOpinion

Dankie vir hulp in reën

‘Jy het my vertroue in mense bietjie verbeter’

MARIE JAMNECK skryf:

Graag sê ek dankie vir elke motor wat stilgehou het om my man en dogter die aand van 9 Oktober by Simba te help.

Veral jy wat gelag en weggery het. Dit is sarkasties bedoel.

Aan al die swart mans wat in die reën huis toe geloop het en probeer het om hulle uit te stoot, baie dankie, dit word waardeer.

Baie dankie ook Thinus van Thinus Towing and Recovery wat hulle gratis gehelp het om uit ‘n benarde posisie te kom. Jy het my vertroue in mense bietjie verbeter.

Also read:

Strong winds bring down tree at Elgin Road subway -chaos

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button