Local sportSport

Hengelklub spog met 222 visse

Nuwe lede is welkom om die klub te besoek of aan te sluit

AVION Hengelklub het die naweek by Bosbou Vaaldam in Deneysville, met 36 lede en twee besoekers, 222 visse met ‘n totale gewig van 94.89kg gevang.

Die uitslae was:

Meesters: 1. Pieter Klynsmith (9 visse, 3.60kg). 2. Phillip van der Westhuizen (8 visse, 3.15kg). 3. Ferdi Robbertze (3 visse, 1.64kg).

Seniors: 1. Willem Giesing (29 visse, 8.04kg). 2. Gert Duvenage (23 visse, 10.44kg). 3. Steve Mynhardt (21 visse, 10.66kg).

Vroue: 1. Madeleine Jonischkeit (2 visse, 1.56kg). 2. Veronica Pruis (1 vis, 0.52kg).

Juniors: 1. Henrico Guelpa (4 visse, 1.08kg). 2. Jonathan Groenewald (2 visse, 1kg). 3. Ryno Kruger (2 visse, 0.40kg).

Penkoppe: 1. Michael du Toit (2 visse, 0.8kg). 2. Michael Pruis (2 visse, 0.46kg). 3. Dyllian Smith (1 vis, 0.36kg).

Nuwe lede is welkom om te besoek of aan te sluit by die hengelklub. Vir meer inligting skakel Rainer Jonischkeit by 082-886-5500.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button