Local sportSport

Avion-hengelaars vang 383 visse

Belangstellendes is welkom om Avion Hengelklub te besoek of aan te sluit.

Avion Hengelklub het die naweek van 2 Februarie by Cilliers, Vaaldam, met 24 lede en een besoeker 383 visse met ’n totale gewig van 118.72kg gevang.

Die uitslae was:

Seniors: 1 Francois Niemand (37 visse, 11.46kg), 2 Calvin Liebenberg (33 visse, 8.25kg), 3 Rainer Jonischkeit (22 visse, 7.96kg).

Meesters: 1, Arrie van Wyk (23 visse, 6.69kg), 2 Theuns Smit (20 visse, 6.08kg), 3 Phillip van der Westhuizen (18 visse, 7.22kg).

Vroue: 1 Vicky Skarupke (10 visse, 3.39kg), 2 Annelize van der Westhuizen (3 visse, 0.71kg).

Juniors: 1 Ryno Kruger (32 visse, 9.67kg).

Penkoppe: 1 Blaine Rouz (1 vis, 0.41kg).

Grootste visse vir die jaar:

Grootste karp: 2.46kg Theuns Smit

Grootste graskarp: 5.50kg Rainer Jonischkeit

Grootste moddervis: 1.15kg Hannes Goosen

Grootste geelvis: 0.84kg Wynand van Rooyen

Belangstellendes is welkom om Avion Hengelklub te besoek of aan te sluit. Skakel Phillip by 083 636 7504 of Karel by 083 722 6031.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button