Local sportSport

Hengelaars vang meer as 1 000 visse by maandkompetisie

Die klub het by Trichardtfonteindam gaan lyne natmaak.

Avion Hengelklub het die naweek van 1-3 Maart by Trichardtfonteindam met 25 lede en drie besoekers 1 322 visse met ’n totale gewig van 451.23kg gevang.

Die uitslae was:

Seniors: 1. Riekus Niemand (95 visse, 30.92kg). 2. André Kruger (86 visse, 31.92kg). 3. Francois Niemand (89 visse, 27.46kg).

Meesters: 1. David Swanepoel (88 visse, 30.78kg). 2. Hannes Goosen (78 visse, 28.77kg). 3. Phillip van der Westhuizen (66 visse, 18.93kg).

Vroue: 1. Annelize van der Westhuizen (66 visse, 17.88kg). 2. Elaine van Rooyen (21 visse, 7.41kg). 3. Marelize van der Westhuizen (4 visse, 1.50kg).

Juniors: 1. Ryno Kruger (121 visse, 34.52kg). 2. Margaret Hale (2 visse, 0.23kg).

Penkoppe: 1. Michael du Toit (27 visse, 8.41kg).

Die grootste visse wat tot dusver vanjaar gevang is, is:

Grootste karp: 2.46kg Theuns Smit

Grootste graskarp: 5.50kg Rainer Jonischkeit

Grootste moddervis: 1.15kg Hannes Goosen

Grootste geelvis: 1.21kg Ryno Kruger

Grootste baber: 6.31kg André Kruger.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button