Sport
Ringbal nasionale kleure vir Kempies leerders
Kempies het die afgelope vakansie hul nasionale kleure in ringbal verwerf.
Die volgende Kempies het die afgelope vakansie hul nasionale kleure in ringbal verwerf.
ALSO READ: Kempies onnie ontvang toekenning
Agter is Francois Joubert, Dieu-Donn Nagel, Nadeen Erwee, Sonja Laubscher, Lean Aspeling, Xavier Thompson, Duncan Struthers en Benjamin du Preez.
Voor is Jessica Struthers, Kayla Zeelie, Chante-Lee Kruger, Shantin Voster, Niola Schlebusch, Chant Aspeling, Monique Muller, Carla Laubscher en Dominique du Preez.
Also follow us on:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




